# Gholf: Jordan Spieth probeer hierdie week in die PGA-toernooi die negende keer om ’n loopbaan-Grand Slam te voltooi. Hy put inspirasie uit Rory McIlroy wat onlangs dié prestasie behaal het. Spieth het in 2022 laas ‘n toernooi gewen het. Hy het in Augustus verlede jaar ‘n gewrigs-operasie ondergaan en glo hy het dié week ‘n kans by Quail Hollow, net soos McIlroy verlede maand in die Meesters gedoen het om die sesde speler te word wat al vier major-toernooie wen. Spieth sê dit was inspirerend om te aanskou.
Gholf: Jordan Spieth wil by McIlroy aansluit met ‘n loopbaan-Grand Slam van sy eie