# Gholf: Die Suid-Afrikaner JC Ritchie het met sewe onder baansyfer 65 geopen om voor te loop in die eerste ronde van die DNi Tour-kampioenskap in Pretoria. Daniel van Tonder, wat hierdie seisoen reeds vier titels opgeraap het, is een hou agter hom. George Coetzee, wat verlede week se Serengeti-uitspeelwedstryd gewen het, en Jacques Blaauw is na die eerste dag saam derde met vyf onder baansyfer. Ritchie sê hy het die afgelope paar weke baie goed gespeel:
Gholf: JC Ritchie loop voor by die DNi Tour-kampioenskap [KLANK]
ENG RitchieOnPlay