Skip to content

Gholf: Jacques Kruyswijk behaal tweede oorwinning by Origins of Golf-reeks [KLANK]

# Gholf: Die Suid-Afrikaner, Jacques Kruyswijk, het die vierde Sonskyntoer-sege van sy loopbaan behaal by die Origins of Golf by die Devonvale Gholf- en Wynlandgoed in Stellenbosch. Die 32-jarige speler het regulasiespel voltooi en was gelykop met George Coetzee op tien onder baansyfer in ronde 73 en 71, onderskeidelik. Kruyswijk het die tweede putjie van hulle afslaan gewen. Zander Lombard was derde. Kruyswijk, wat nou sy tweede sege in die Origins of Golf-reeks beklink het, sê sy geestelike krag het tot sy oorwinning bygedra:

ENG KruyswijkOnWin