Skip to content

Gholf: JT Poston behaal grootste oorwinning van sy loopbaan op Gedenktoernooi [KLANK]

# Gholf: Die Amerikaner JT Poston het sy landgenoot, Ryan Gerard, in ʼn uitspeelronde verslaan om die Gedenktoernooi in Ohio te wen – die grootste oorwinning van sy loopbaan. Hy het op die tweede uitspeelputjie gewen. Nog ʼn Amerikaner, Wyndham Clark, was derde. Poston, wat sy plek in volgende maand se Ope-kampioenskap verseker het, erken hy het oor die eerste 13 putjies van die laaste ronde nie positief gevoel oor sy spel nie:

ENG PostonOnWin