Skip to content

Gholf: Herman Loubser van SA gee die pas aan in die eerste ronde van die Vodacom Origins of Golf

# Gholf: Die Suid-Afrikaner Herman Loubser lei die Vodacom Origins of Golf met een hou op vyf onder baansyfer na die eerste ronde by die Parys-gholflandgoed in die Vrystaat. Robson Chinhoi van Zimbabwe is kort op sy hakke en is een hou agter op vier onder 68. Daar is tans ‘n groep van tien spelers in die gesamentlike derde posisie op drie onder 69. Die groep sluit in die Suid-Afrikaners CJ du Plessis, Luke Brown, George Coetzee en Engeland se Joe Long.