Skip to content

Gholf: Fantastiese Vier is die voorlopers in die Vodacom Origins of Golf-toernooi

# Golf: Kyle McClatchie, Dylan Mostert, Haydn Porteous en Ryan van der Klishet vanoggend hul tweede ronde hervat, as die gesamentlike voorlopers met ses onder baansyfer in die Vodacom Origins of Golf toernooi by die Gowrie Gholfbaan in KwaZulu-Natal, nadat swak lig Vrydag die spel beeïndig het. Dit was ‘n besige dag nadat die opgeskorte eerste rondte Saterdagmiddag uiteindelik voltooi is en die spelers dadelik met die tweede ronde begin het. Kelsey Nicholas is die voorloper in die Sonskyn Damestoernooi. Sy het haar ronde met twee onder die baansyfer op 69 voltooi.