Skip to content

Gholf: Ernie Els in vierde plek na 2de ronde van die ISPS Handa Senior Ope in Brittanje

# Gholf: Ernie Els is in die gesamentlike vierde plek na die tweede rondte van die ISPS Handa Senior Ope in Brittanje. Dit is twee houe agter die voorloper Padraig Harrington van Ierland. Els het ‘n drie onder baansyfer 67 aangeteken met die Brit Cameron Percy op ‘n vyf onder 65, en Ricardo Gonzalez van Argentinië op ‘n ses onder 67. Retief Goosen, wat die agterhoede vorm vir Suid-Afrika, is in die 18de posisie met ‘n ronde van 70. Harrington lei met een hou aan die begin van die derde ronde. Die ISPS HANDA Senior Ope is die vyfde major toernooi in die PGA-toernooi.