# Gholf: Twee Franse spelers, Agathe Laisne en Ariane Klotz, en die Amerikaner Brianna Navarrosa, loop saam voor na die aanvangsronde van die Johannesburgse Vroue Ope by die Randpark-gholfklub. Die drie staan op sewe onder baansyfer na 66 houe. Hulle is een hou voor die Australiër, Justice Bosio, die Skot Laura Beveridge en Jess Baker van Engeland. Die Suid-Afrikaner, Casandra Alexander, is drie houe agter met vier onder 69, maar sê sy is tevrede met die goeie begin:
Gholf: Drie spelers loop saam voor in die Johannesburgse Vroue Ope [KLANK]
ENG AlexanderOnStart