Skip to content

Gholf: Dean Burmester gereed om sy SA Ope-titel te verdedig [KLANK]

# Gholf: Die LIV-gholf-trio Dean Burmester, Charl Schwartzel en Branden Grace is deel van ʼn sterk veld vir die Suid-Afrikaanse Ope-kampioenskap wat vandag op die Durbanse buiteklub begin. Altesaam 147 spelers sal meeding om prysgeld van 27,6-miljoen-rand. Suid-Afrikaners het die laaste ses jaar die kompetisie gewen. Die deelnemers sluit in Chris Paisley en Andy Sullivan van Engeland. Burmester, die verdedigende kampioen, is opgewonde om met wêreldklas-spelers mee te ding:

ENG BurmesterOnStrongField