# Gholf: Die wêreld se nommer 158, Chris Gotterup, het Rory McIlroy ‘n tweede Skotse Ope-titel ontsê. Die Amerikaner het die finale ronde met 66 afgesluit om met twee houe te wen – die grootste oorwinnng van sy loopbaan. McIlroy deel die tweede plek met Marco Penge van Engeland. Nicolai Højgaard van Denemarke, saam met Gotterup, het ‘n vierde plek verseker in volgende week se Ope-kampioenskap met ‘n telling van 64. Gotterup sê hy het dit geniet om teen McIlory te speel:
Gholf: Chris Gotterup klop McIlroy om die Skotse Ope in te palm [KLANK]
ENG GotterupOnPerformance