Skip to content

Gholf: Bradley wroeg oor wat kon wees as hy dié naweek in Ryderbeker-kompetisie sou speel

# Gholf: Die kaptein van Amerika, Keegan Bradley, sê hy het vandeesweek gewroeg oor wat kon wees as hy homself gekies het om dié naweek in die Ryderbeker-kompetisie te speel. Die 39-jarige kaptein van Amerika – wat 13de die wêreldranglys is – het dit oorweeg om homself as een van die ses kapteinskeuses aan te kondig wat vir Amerika teen Europa speel. Bradley kon die eerste spelende kaptein gewees het het sedert Arnold Palmer in 1963, maar hy het besluit dis beter vir die span as hy op sy pligte as kaptein fokus.