Skip to content

Gholf: Alex Noren van Swede wen sy tweede BMW PGA-kampioenskap in ’n uitspeelstryd [KLANK]

# Gholf: Die Sweed, Alex Noren, klop Adrien Saddier van Frankryk in ʼn uitspeelstryd om sy tweede BMW PGA-kampioenskap by die Wentworth-klub in Engeland te buit. Hulle was gelykop op 19 onder baansyfer, wat drie houe voor die res was. Noren, wat Span Europa se onderkaptein is, het gewen nadat hy op die eerste ekstra uitspeelputjie ʼn voëltjie aangeteken het. Dis sy 12de oorwinning op die DP World-toer. Aaron Rai van Engeland en die Amerikaner Patrick Reed is saam derde. Noren sê dit was ʼn behoorlike stryd teen Saddier:

ENG NorenOnPlayingWithSaddier