Skip to content

Gewese munisipale bestuurder gevonnis vir oortreding van Wet op Finansiële Bestuur [KLANK]

# Die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Mpumalanga het die gewese munispale bestuurder van Dr JS Moroka skuldig bevind aan oortredings van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur. Thammy Kubheka is ‘n boete van 50-duisend-rand of twee jaar gevangenisstraf opgelê met ‘n verdere opgeskorte twee jaar. Dit volg nadat hy 4,8-miljoen-rand wanbestee het. Monica Nyuswa van die Nasionale Vervolgingsgesag sê die saak het verband gehou met die ongemagtigde aanstelling van diensverskaffers, wat gelei het tot oorbesteding van 1,8-miljoen-rand:

ENG-NyuswaOnCase