# Die Valke in die Oos-Kaap het gister ‘n gewelddadige ontvoeringsindikaat suksesvol ontbloot deur ‘n waaghalsige gyselaar-redding in Alice. Drie verdagtes is in hegtenis geneem. Die woordvoerder van die Valke, Avele Fumba, sê twee slagoffers is op die N2 naby Kat Kat Farm tussen Qonce en Peddie in ‘n lokval gelei en een is toe ontvoer. Die ontvoerders het Maandag ‘n losprys van die slagoffer se familie geëis:
Gewelddadige ontvoeringsindikaat ontbloot en drie in hegtenis in Oos-Kaap [KLANK]
ENG AveleonSyndicate