Skip to content

Gewapende aanvaller skiet vier mense in Manhatten dood, insluitend ‘n New Yorkse polisieman [KLANK]

# Vier mense is in ‘n wolkekrabber in Manhatten doodgeskiet, insluitend ‘n New Yorkse polisieman. Een persoon is gewond. Volgens die owerhede het ‘n aanvaller met ‘n koeëlvaste baadjie die gebou in 345 Park Avenue binnegegaan en op vier mense losgebrand wat in die sekuriteitsafdeling by die gebou werk. Die kommissaris van die New Yorkse polisie, Jessica Tisch, sê die aanvaller het homself daarna geskiet:

ENG TischOnShooter