# Die Gautengse departement van Gesondheid sê hy is verheug oor die bekendstelling en uitwerking van gewaarborgde behandelingstyd. Volgens die departement lewer die stelsel positiewe resultate met toegang tot operasies, versterk pasiëntbestuur en verhoog die aantal prosedures in provinsiale hospitale. Die woordvoerder van die departement, Steve Mabona, sê sedert die stelsel in gebruik geneem is, het provinsiale hospitale gesamentlik 87-duisend operasies in al die belangrike spesialiteitsrigtings uitgevoer:
Gewaarborgde behandelingstyd by Gautengse hospitale versnel operasies [KLANK]
ENG MabonaONSurgical