Skip to content

Getuienisleier vra kommissie om bevindings te maak oor Carrim se huidige getuienis [KLANK]

# Getuienisleier Adila Hassim het die Madlanga-kommissie versoek om bevindings oor die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, te maak op grond van vorige getuienis. Hy het weer nie opgedaag nie, ondanks ‘n beslissing dat hy ‘n onafhanklike mediese ondersoek moet ondergaan om sy afwesigheid te regverdig. Hassim sê die kommissie behoort gevolgtrekkings te maak oor uitstaande kwessies en moet Carrim se afwesigheid aanteken vir moontlike verwysing na die betrokke owerhede:

ENG-HassimOnCarrim