# Die Madlanga-kommissie het beslis Getuie G se getuienis sal volledig in camera aangehoor word, sonder openbare of media‑toegang. Daar is aanvanklik verwag die misdaadintelligensiebeampte wat met informante werk, sal gedeeltelik in die openbaar getuig, maar dit is onmoontlik weens tegniese probleme. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê dit is onprakties, maar beklemtoon die kommissie se verbintenis tot deursigtigheid in sy verrigtinge:
Getuie G se getuienis sal agter geslote deure plaasvind weens tegniese probleme [KLANK]
ENG-MichaelsOnIncamera