Skip to content

Getuie A bevestig die soektog na Katiso Molefe se neef Lucky is steeds onopgelos [KLANK]

# Getuie A het aan die Madlanga-kommissie gesê die soektog na die neef van die omstrede sakeman Katiso “KT” Molefe, Lucky Molefe, is nog nie afgehandel nie. Katiso word beskuldig van tenderbedrog en die moord op DJ Sumbody, en is tans uit op borgtog van 400-duisend-rand. Getuie A sê hy het in Desember die operasie gelei om Katiso in hegtenis te neem, terwyl ‘n ander span probeer het om Lucky te vind vir die moord op die ingenieur Armand Swart:

ENG WitnessAOnMolefe