# ‘n Deurwinterde arbeidsadvokaat, Michael Bagraim, het gevra vir ‘n deurtastende spookwerker-oudit in alle nasionale en provinsiale regeringsdepartemente. Hy sê in Mei vanjaar het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, ‘n uitgawe-oorsig vir opruiming van meer as 300-miljard-rand sedert 2013 bekend gemaak om ondoeltreffende regering, insluitend spookwerknemers, uit te roei. Bagraim sê spookwerknemers in die staatsdiens is ‘n medium vir sistemiese korrupsie:
Gesoute arbeidsadvokaat vra vir oudit van spookwerkers in alle regeringsdepartemente [KLANK]
ENG MichaelonGhostWorkers