# Die Gesondheidsombud, Taole Mokoena, sê ondersoeke het bevind die 25-jarige mediese intern, Alulutho Mazwi, het nie gesterf terwyl hy aan diens was in die Prince Mshiyeni-gedenkhospitaal in KwaZulu-Natal nie. Mazwi het siek geword tydens sy verblyf op die hospitaalterrein en is in die ongevalle-afdeling dood verklaar. Mokoena ontken dat Mazwi gedwing is om te werk terwyl hy siek was, maar is bekommerd oor interns wat vrees om siekverlof te neem:
Gesondheidsombud se verslag verwerp vorige bespiegelings oor Dr Mazwi se dood [KLANK]
ENG-MokoenaOnMazwi