Skip to content

Gesondheidsgroep vra landelike fokus met gesondheidsorg-aanstellings [KLANK]

# Die Rural Health Advocacy Project sê die aanstelling van een duisend-650 gesondheidswerkers is belangrike vordering. Uitvoerende direkteur, Russell Rensburg het ’n beroep gedoen dat plattelandse gebiede voorkeur moet geniet. Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het die goedkeuring van poste vir dokters, verpleegkundiges en spesialiste bevestig. Woordvoerder Palesa Chidi sê dat hierdie stap MIV- en TB-pogings ondersteun. Sy beklemtoon die belangrikheid van billikheid in plattelandse gebiede en gemeenskapsbetrokkenheid by hervormings van gesondheidsbeleid:

ENG-ChidiOnhealth