Skip to content

Gesondheidsdienste gaan voort by Tembisa-hospitaal ondanks tweede brand [KLANK]

# Die adjunkminister van gesondheid, Joe Phaahla, het die publiek gerusgestel dat diens voortgaan by die Tembisa Provinsiale Tersiêre Hospitaal, ten spyte van ‘n tweede brand wat gisteroggend by die buitepasiënte-afdeling uitgebreek het. Die brand oor die naweek het die noodeenheid verwoes en noodsaaklike mediese toerusting vernietig. Phaahla sê die oorsake van beide voorvalle word deur verskeie wetstoepassingspanne en reguleerders ondersoek:

ENG JoeonTembisaHospital