# Suid-Afrika se seisoenaal aangepaste vervaardigingsproduksie het tussen Julie en September 2026 met 0,9-persent toegeneem vergeleke met April tot Junie 2026. Nicolai Claassen van Statistiek Suid-Afrika sê dié styging het die sektor gehelp om effens te herstel ná ‘n afname van 1,6-persent. Claassen bevestig kos en drank het die grootste positiewe bydrae gelewer uit die vyf vervaardigingsafdelings. Hy waarsku egter die sektor gaan steeds steeds gebuk onder hoë produksiekoste en logistieke uitdagings:
Geringe herstel in vervaardigingsektor in derde kwartaal [KLANK]
ENG-ClaassenOnManufacturing