Skip to content

George-munisipaliteit waarsku teen onwettige waterverbindings en peutery [KLANK]

# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap waarsku instellings en individue wat by eiendomsontwikkeling en bouwerk betrokke is teen onwettige verbindings en gepeuter met munisipale waterstelsels. Die munisipaliteit se woordvoerder, Debra Sauer, sê ongemagtigde verbindings en peutery met munisipale infrastruktuur bring openbare veiligheid in gedrang en ontwrig noodsaaklike dienste. Sy sê instellings wat munisipale verordeninge oortree, sal onmiddellik en swaar gestraf word:

AFR DebraonTampering