Skip to content

George-munisipaliteit waarsku teen derdepartye wat verkeersboetes betaal [KLANK]

# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê dis wel wettig om verkeersboetes deur derdeparty-ondernemings te bestuur en te betaal, maar verantwoordelikheid om die boete te betaal, berus by die oortreder. ʼn Motoris het onlangs beweer hy het ʼn boete deur ʼn derdeparty-webtuiste teen ʼn verminderde bedrag betaal. Die betaling is egter nie deur die amptelike diensverskaffer aan die munisipaliteit oorgedra nie. Die munisipale woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê die gevolg is dat die boete op die stelsel uitstaande bly:

ENG NtobekoonTrafficFines