Skip to content

George-munisipaliteit sê kraanwater is veilig vir menslike gebruik [KLANK]

# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê kraanwater is veilig vir menslike gebruik ná onlangse swaar reën en oorstromings in die Tuinroete-area. Die kraanwater in dele van Denneoord en George se middestad was verkleur of bruin. Die munisipaliteit se woordvoerder, Debra Sauer, sê water is volgens regulatoriese standaarde getoets. Sy sê indien water verkleur is, moet mense dit ʼn rukkie laat loop tot dit helder word:

AFR SauerONWater