# Die George Munisipaliteit se Interne Ouditeenheid het begin met ‘n nuwe benadering om bewustheid oor die beroep en die rol van ouditeurs in die bevordering van goeie bestuur te verhoog. Dit is ter viering van Interne Ouditbewustheidsmaand. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê as deel van die veldtog het die ouditspan derdejaar-rekeningkundestudente aan die Nelson Mandela Universiteit se George-kampus besoek. Hy sê die doelwit is om professionele insigte te deel, groter bewustheid van interne ouditering te bevorder en toekomstige ouditeurs te inspireer:
George-munisipaliteit se interne ouditeenheid inspireer toekomstige ouditeurs [KLANK]
ENG NtobekoonAuditUnit