# Die George-munisipaliteit sê data-insameling vir die samestelling en instandhouding van die algemene waardasierol en aanvullende waardasierolle vir eiendomme vorder goed. Die data-insamelingsproses het middel April begin. Die munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê die proses sluit in die insameling van data en foto’s van die straat-aansig van sowat 50-duisend eiendomme. Sy sê dis belangrik om die waarde van eiendomme vir munisipale belasting te bepaal:
George-munisipaliteit sê data-insameling vorder goed om eiendomswaarde vir munisipale belasting te bepaal [KLANK]
AFR KloseONData