Skip to content

George-munisipaliteit het ‘n nuwe munisipale bestuurder [KLANK]

# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap het Godfrey Louw as sy nuwe munisipale bestuurder aangestel. Hy neem sedert Oktober in die pos waar toe Michelle Gratz bedank het te midde van die ondersoek na die ineengestorte gebou waarin 34 werkers dood is. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê Louw is ‘n hoogs ervare en gerespekteerde openbare administrateur met byna 35 jaar se ondervinding in plaaslike-regeringsbestuur, en 15 jaar in senior bestuursrolle:

ENG NtobeloonMunicipalManager