Skip to content

George-munisipaliteit gee aandag aan watergehalte-kwessies in Haarlem en Proteaville [KLANK]

# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê hy gee dringend aandag aan die watergehalte in Haarlem en Proteaville. Daar is reukprobleme met die watertoevoer in Haarlem, terwyl bruin waterverkleuring in die water in Proteaville gevind is. Die plaaslike owerheid se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê die probleme is weens die onlangse reën wat die toestande in die Haarlem-dam verander het en die gehalte van rouwater beïnvloed het:

ENG NtobekoonWaterQuality