# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê hy het sy Waterbesparingsprogram verskerp deur die top-300 grootste watergebruikers te identifiseer en met hulle kontak te maak. Die program fokus op droogte-reaksie, infrastruktuurbeplanning en openbare bewustheid. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê wetstoepassingsbeamptes het reeds die top-100 gebruikers besoek om nakoming van waterbeperkings aan te moedig en verantwoordelike watergebruik te bevorder:
George-munisipaliteit beraadslaag met top-300 watergebruikers om beperkings na te kom [KLANK]
AFR NtobeloonWaterDrive
