Skip to content

George Clooney sê die mins bevoegde mense bestuur Trump se administrasie [KLANK]

# Die bekroonde Amerikaanse akteur George Clooney het Donald Trump se administrasie beskryf as ‘n regering wat deur die mins bevoegde mense bestuur word. Hy het op die openingsdag van die Venesiese Rolprentfees gepraat, waar hy met ‘n Goue Leeu bekroon sal word vir sy loopbaanprestasie. Clooney sê hy bly optimisties en glo Amerika sal hierdie moeilike tydperk oorleef en uiteindelik terugkeer na ‘n mate van normaliteit:

ENG ClooneyOnTrumpAdministration