# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel vlak 2 waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën môre, wat bydra tot die huidige waarskuwings vir skadelike kuswind en golwe. Die Ramprisikobestuursentrum het alle betrokke departemente en vennote op bystand geplaas. Die woordvoerder, Sonica Lategan, versoek inwoners om hul huise waterdig te maak:
Geel vlak 2 weerwaarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën in Wes-Kaap [KLANK]
AFR-LateganOnWeather