Skip to content

Gautrein voltooi herstelwerk aan tonnelgedeeltes tussen Rosebank en Parkstasie [KLANK]

# Gautrein sê die herstelwerk aan die tonnelgedeelte tussen Rosebank en Parkstasie is die naweek veilig afgehandel. Onwettige booraktiwiteite op ‘n privaat eiendom bokant die tonnel het die tonnel beskadig en veroorsaak dat water en grond in die tonnel ingesypel het. Die treindiens is daarna opgeskort. Gautrein-woordvoerder, Kesagee Nayager, sê die treindiens werk sedert vanoggend ten volle:

ENG KesageeonTunnelRepairs