Skip to content

Gautengse wetgewer bekommerd oor skorsing van honderde EMPD-beamptes [KLANK]

# Die Gemeenskapsveiligheidskomitee van die Gautengse Wetgewer het kommer uitgespreek nadat meer as 300 Ekurhuleni metro-polisiebeamptes geskors is oor hul deelname aan ‘n onwettige staking in Maart. Die voorsitter, Bandile Masuku, waarsku dat die massa-skorsing openbare veiligheid en die verkeersvloei bedreig, veral rondom die OR Tambo Internasionale Lughawe. Hy vra die Stad Ekurhuleni om die arbeidsgeskil vinnig op te los om noodsaaklike wetstoepassingsdienste te herstel:

ENG-MasukuOnOfficers