Skip to content

Gautengse Vervoerinspektoraat se toepassingspogings behaal sukses [KLANK]

# Die Gautengse Departement vir Paaie en Vervoer sê hy verskerp steeds sy padveiligheidspogings deur streng stop-en-deursoekings-operasies. Meer as 100 minibustaxi’s is tussen die 20ste en die 26ste van hierdie maand van die pad verwyder. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê toepassingspogings fokus ook op bestuurders se gedrag en meer as 900 regstreekse en 772 elektroniese oortredings-kennisgewings is uitgereik:

ENG MpyaONDiscountinued