Skip to content

Gautengse Verkeerspolisie pleit vir padveiligheid op Erfenisdag [KLANK]

# Die Gautengse Verkeerspolisie het die publiek versoek om padveiligheid op Erfenisdag voorop te stel. Die woordvoerder, Sello Maremane, sê motoriste word in die lig van die verwagte verkeerstoename gevra om nie te bestuur wanneer hulle gedrink het nie, om spoedgrense te gehoorsaam en te sorg dat hul voertuie padwaardig is. Wetstoepassingsagentskappe sal ‘n sterk teenwoordigheid handhaaf om te sorg motoriste kom verkeersreëls na. Hy het Suid-Afrikaners gevra om erfenisterreine te respekteer en toe te sien dat kwesbare groepe tydens die vieringe veilig is:

ENG-MaremaneOnRoads