Skip to content

Gautengse verkeershoof geskors na sy getuienis voor die Madlanga-kommissie [KLANK]

# Die Gautengse verkeershoof, Samuel Mashaba, is voorlopig geskors hangend die afhandeling van ‘n formele tugproses. Dit volg op sy getuienis voor die Madlanga-kommissie oor sy persoonlike bande met ‘n informant verbind met ‘n dwelmfonds in Aeroton. Elijah Mhlanga van die provinsiale regering sê Mahlanga het bekentenisse gemaak oor optrede wat dui op ernstige oortredings van die Staatsdiens-gedragskode, departementele beleid en toepaslike wette:

ENG MhlangaONMashaba