Skip to content

Gautengse Verkeersbeamptes arresteer 43 vir roekelose bestuur [KLANK]

# Gautengse Verkeersbeamptes het hierdie week 43 motoriste in hegtenis geneem vir roekelose en nalatige bestuur op provinsiale snelweë. Oortreders, tussen 21- en 44-jaar oud, is gevang waar hulle tussen 148- en 188-kilometer per uur gejaag het. In een voorval is ‘n 37-jarige BMW-bestuurder teen 188-kilometer per uur op die N4 aangekeer. Die polisiewoordvoerder, Sello Maremane, waarsku dat wetteloosheid sal nie geduld word nie, veral omdat spoed steeds ‘n hoofoorsaak van padsterftes is:

ENG-MaremaneOnSpeed