# Die Gautengse Sorgkrisiskomitee is bekommerd oor ‘n verergerende befondsingskrisis in nie-regeringsorganisasies en waarsku noodsaaklike dienste verkeer in gevaar. Baie organisasies het nie toelaes ontvang van die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling nie. Die komitee se voorsitter, Lisa Vetten, het aan Newzroom Afrika gesê vertragings en stelselmislukkings kan veroorsaak dat skuilings, versorgingshuise en rehabilitasiesentrums in duie stort. Sy versoek dringende ingryping om ernstige uitwerking op kwesbare gemeenskappe te voorkom:
Gautengse Sorgkrisiskomitee sê NRO-befondsingskrisis bedreig noodsaaklike dienste [KLANK]
ENG-VettenOnNGOs