# Die Gautengse Departement van Onderwys het skole opdrag gegee om agterstande op te klaar en te verseker alle leerders ontvang hul akademiese verslae so gou as moontlik. Dit volg ná die Suid-Afrikaanse Skooladministrasie- en Bestuurstelsel herstel is nadat ‘n tegniese fout in die ondersteunende Citrix-omgewing die stelsel ontwrig het. Die departement se woordvoerder, Onwabile Lubhelwana, het skole gevra om vinnig op te tree en te verseker geen leerder word sonder hul akademiese rekords gelaat nie:
Gautengse skole opdrag gegee om agterstand met rapporte op te klaar ná stelselonderbreking [KLANK]
ENG LubhelwanaOnSystemRestoration