# Die Gautengse regering het die positiewe uitslae verwelkom van ‘n hoëvlak-tussenregeringsvergadering om die watervoorsieningsuitdagings in die Lesedi-munisipaliteit te hanteer. Dit volg op verlede week se betogings waartydens twee inwoners dood en die burgemeester se huis afgebrand is. Die provinsie se woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê inwoners se kommer oor watervoorsiening is geregverdig en dringende ingryping is nodig:
Gautengse regering verwelkom ooreenkoms om wateruitdagings in Lesedi-munisipaliteit op te los [KLANK]
ENG MhlangaONChallenges