Skip to content

Gautengse regering versnel lewering van behuising [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Menslike Nedersettings, Tasneem Motara, het huise oorhandig aan begunstigdes in Sokhulumi, Tshwane. Dis deel van pogings om die lewering van behuising te versnel, vertragings op te klaar en mense se waardigheid te herstel deur volhoubare nedersettings. Die departement se woordvoerder, Terry-Ann van Eck, sê die Sokhulumi-projek sal na verwagting 265 huise beskikbaar hê wanneer dit voltooi is:

ENG EckONHouses