Skip to content

Gautengse regering veroordeel DA se kritiek op premier se Koördineringsforum [KLANK]

# Die Gautengse regering sê die DA se jongste verklaring wat die doeltreffendheid van premier Panyaza Lesufi se Koördineringsforum vir Johannesburg se finansiële probleme bevraagteken, is voorspelbaar en onthullend. Die DA sê die forum is nie die oplossing om munisipale finansiële volhoubaarheid te herstel en dienslewering te beskerm nie. Die provinsiale regering se woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê dis ‘n vereenvoudiging en huigelagtig van die DA om die metro se probleme net aan wanadministrasie toe te skryf:

ENG MhlangaONAttack