Skip to content

Gautengse regering tevrede met vordering in opknapping van hostelle [KLANK]

# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, sê hy is tevrede met die vordering om die provinsiale regering se hostelle op te knap. Hy het die opknappingsprojek by die George Goch-hostel aan die buitewyke van die Johannesburgse middestad besoek. Die projek, wat tot dusver 120-miljoen-rand kos, huisves meer as ses-duisend mense. Die Departement van Menslike Nedersettings se woordvoerder, Terry-Ann van Eck, sê opknappingswerk vorder ook goed by die provinsie se vyf ander hostelle:

ENG EckONRevitalisation