Skip to content

Gautengse regering sê uitdagings by Kemptonparkse polisiestasie kry reeds aandag [KLANK]

# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, sê die bedryfs- en hulpbron-uitdagings in Kemptonpark se polisiestasie kry reeds aandag. Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron, het die stasie gister onaangekondig besoek en bevind daar is geen ligte nie, ou voertuie en verskeie infrastruktuur-probleme. Die provinsie se woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê hulle werk saam met onder meer die Ministerie van Polisie en Ekurhuleni se Metropolisie om die uitdagings te pak:

ENG MhlangaONKemptonPark