# Die Gautengse regering veroordeel die vandalisme aan die pas-geïnstalleerde G20-uithangborde naby Nasrec, waar die G20-leiersberaad volgende naweek afskop. Straatligte en verkeersligte langs die R55-roete is ook beskadig. Die provinsiale regeringswoordvoerder, Elijah Mhlanga, sê hierdie moedswillige optrede is daarop gemik om smeerveldtogte te bevorder wat buitelandse samesweringsteorieë en ʼn sekere negatiewe narratief oor Suid-Afrika versprei:
Gautengse regering sê beskadiging van G20-beraad se uithangborde is sabotasie [SOUND]
ENG MhlangaonG20Signage