Skip to content

Gautengse regering gevra om oor munisipale waterherstelwerk toesig te hou [KLANK]

# Die DA in Gauteng versoek die provinsiale regering om self toesig te hou oor munisipale waterherstelwerk om verdere waterverliese te voorkom. Ten spyte daarvan dat die Vaaldam se vlakke tot 97,73-persent gestyg het, veroorsaak die verouderde infrastruktuur, insluitende die verbrokkelende asbestospype, noemenswaardige watervermorsing. Nico de Jager van die DA vra vir lekopsporingprogramme en die implementering van slim tegnologieë om kwesbare areas te identifiseer en waterverliese te verminder:

ENG-JagerOnRepairs