Skip to content

Gautengse regering begin om gekaapte staatsbefondsde huise terug te eis vir verdienstelike begunstigdes [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Menslike Nedersettings sê hulle sal begin om mense wat onwettig staatsbefondsde huise beset, uit te sit nadat hofbevele verkry is. Die huise sal teruggeëis word, waar nodig opgeknap word, en teruggegee word aan kwalifiserende begunstigdes wat al jare lank op behuising wag. Tahir Sema van die Departement sê onwettige besetting en grondbesettings ondermyn die behuisingsprogram en vra inwoners om huisroofsindikate by die polisie aanmeld:

ENG SemaOnEvictions